PH kursus in Loskop dam omgewing?
Posted: Sat Nov 16, 2013 8:25 pm
Weet enige lede van `n PH kursus wat binnekort in die Loskop dam omgewing aangebied word? `n Vriend van my wil die kursus bywoon maar net gehoor van die kursus maar geen definitiewe inligting/detail nie, enige inligting sal baie waardeer word.
Groete
Gert
Groete
Gert