Nuut hier.
Posted: Wed Nov 13, 2013 1:36 pm
Ek lees al 'n rukkie aan al die waardevolle inligting wat hier te kry is. Ek is meear 'n pistoolskut, maar het onlangs 'n Howa .308 aangeskaf, en begin herlaai vir hom.
Sal verder praat as ek iets te sĂȘ het
Sal verder praat as ek iets te sĂȘ het