Dag se

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Dehan13
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:07 pm

Dag se

Post by Dehan13 »

Ek was gevra om myself te kom voorstel hier, nou jah ek Dehan het toevallig op die site afgekom deur middel van google waar ek inligting gesoek het rakende herlaai data. Ek is tans nog n student en beoefen die jag gereeld, Het groot geword met skiet en ook op skool vlak dit beoefen as n sport. Ek behoort aan n soortgelyke forum wat gestig is in Amerika, maar dis moeilik omrede ons druifmiddels verskil en is tog lekker om nou in my eie taal te kan kommunikeer. Ek sien uit om deel te wees van die forum en nuwe kennis op te doen asook om uit te ruil.

Dankie vir die gasvryheid wat ek tot dus ver ervaar het hier.

Groete.
"Guided by the art of peace to achieve unnatural naturalness or natural unnaturalness, becoming water while serving I AM"
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Dag se

Post by ROBBIE1 »

Welkom Dehan, jy sal baie wys word hier, geniet dit!!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Dag se

Post by jamalley »

Welkom Dehan
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Dag se

Post by Eugene »

Baie welkom!
Aim small, miss small
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Dag se

Post by Gerrie Smith »

Welkom.
Post Reply