Ek het vir my 'n handwapen gekoop en wil die aansoek vandag of more gaan ingee. Ek wil ook sommer tergelyke tyd aansoek doen vir die tydelike lisensie. Die vuurwapen sal vir SD wees.
Het iemand onlangs so iets gedoen en wat is die prosedure? Eerste keer wat ek so iets doen.
Ek luister graag.
Tydelike lisensie vir handwapen
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Tydelike lisensie vir handwapen
Aim small, miss small
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Tydelike lisensie vir handwapen
Eugene, Ek het 'n tydelike lisensie aansoek ingedien vir my 45-70. Ek het 9dae gewag vir die geweer om in my hande te wees met die tydelike liksens, ek weet van 'n vriend wat slegs 4 dae gewag het
Ekt wel 'n kontak van my gebruik om die aansoek vir my te doen aangesien hy sy storie ken en elke dag met lisensies en tydelike permitte werk.
Om jou vraag te beantwoord weet ek nie regtig wat die prosedures is nie, ekt dit maar net oorgelaat aan 'n man wat die storie ken dan weet ek daars nie enige hassles of hang-ups nie.
Jys meer as welkom om hom ook te gebruik latweet maar.

Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tydelike lisensie vir handwapen
Eugene, myne was nid vir SD wapen nie, maar vir jag geweer. Ek glo egter die prosedure sal dieselfde wees, vernam as jy nie tans n SD op jou naam het nie.
Die vorm se naam is n SAPS518. Jy betaal ook R140 saam met die aansoek. As ek reg onthou gee jy ook twee fotos saam. Dan moet jy motiveer hoekom jy die wapen nou dadelik moet he, of dan so vinnig soos in die volgende paar dae. Soos gese, sal dit hier help, reken ek, dat jy nie tans n SD op jou naam het nie. Hulle vat vingerafdrukke, en stuur die aansoek direk na die CFO. Wanneer hy daar kom, skakel jy vir Mpho/ Amanda by 0123536314. Hulle twee het my vrek baie gehelp, en sal feitlik verseker dat die aansoek binne sewe dae vandat dit by CFO gekom het, afgehandel sal wees.
Indien dit goed gekeur word, moet jy n kourier reel om dit op te tel, aangesien die twee vrouens self bang is dit raak met polisie vervoer weg, en hulle dit nie direk aan jou mag gee nie.

Veiligheid eerste manne!