nuwe ou lid
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
nuwe ou lid
naand manne en maninne as daar is. Ek het n geruime tyd terug aangesluit op die forum en myself bekend gestel.
Maar dit was lank terug en ek was min hier. Op die stadium kan ek nie saam praat nie want kennis is nog min soo ek browse orals en maak aantekeninge en copy paste mar die magdom inligting.
Het nog net 3 keer gan skiet vir jakke. 2 aande alleen baie domes in bothaville en een aand saam met n ervare jagter in edenburg.
ek wil eers my kursus gaan doen mis ongelukig Jacques botha se kursus die naweek mar met hom gepraat om volgende een by te woon lyk my somewhere early next year.
Tot daai tyd sal ek maar opswat soveel ek kan en so nou en dan n vraag of 2 ingooi as ek sukkel. Kry sover baie van die antwoorde wat ek gesoek het.
dankie vir die baie lekke site en al die info.
leef mar saam as ek iewers bubble of 2 hap op posts mar ons almal moet iewers seke mar begin leer.
sien uit na Jaques se kursus en dan boeta gan die jakkies moet bondstaan papa wag vir hulle.
PS. Eks n stadsjapie mar het familie op plaas gehad en jag darem al n rukkie bokke.
Na daai eerste jakkie in bothaville geval het het die gogga behoorlik gebyt
Lekke aand sal meer gereeld nou hier n draai maak

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: nuwe ou lid
Baie welkom, kom gesels lekker.
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: nuwe ou lid
Danki kalahariklong ek sien uit is altyd n lekke chat saam manne wat selde belangstellings het.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: nuwe ou lid
Dankie LW ek sal deel dit wat ek kan. Sien uit om n paar pelle te maak hier. Geniet die naweek
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: nuwe ou lid
Welkom Pam, geniet hom weereens!
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: nuwe ou lid
Thx jamalley ek voel verseker alweer welkom
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: nuwe ou lid
Dasgse Pam jy gaan dit geniet. As jy tot by kan kom sal jy baie jakke skiet. Jacques Botha en Blok skiet gewoonlik een keer n jaar hier by my. Jacques het al opgemerk dat dit meeste jakke is wat hy nog hoor antwoord het. Die varke en die jakke is groot probleme.
Vlam van die Pantser brand virewig!!
Vlam van die Pantser brand virewig!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: nuwe ou lid
James mater kannie waggi!!! Sal binnekort vir Jaques ontmoet klaar met hom gepraat oor n kursus. As jy wil jakke sien boet moet jy bietjie op de brug n draai maak. Paar maande terug 2 uur die middag met n montroeper op een van die agterste bane 3 laat inkom in 15 min. Hulle het my nie gesien nie en obviously nie daar op hulle geskiet nie maar daar is baie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: nuwe ou lid
Kyk, dit sal ek glo. Het al met De Brug se bure gesels en gehoor hoeveel jakke daar is
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: nuwe ou lid
EK 
http://i1314.photobucket.com/albums/t564/pamsteell/nuwefotos159_zps763dd535.jpg
http://i1314.photobucket.com/albums/t564/pamsteell/nuwefotos159_zps763dd535.jpg
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone