Page 1 of 1

Tef saaier en roller gesoek

Posted: Tue Oct 29, 2013 8:55 pm
by mw
Manne , weet iemand nie van n tef saaier en roller wat te koop is nie?

Groete
M.W.

Re: Tef saaier en roller gesoek

Posted: Thu Nov 07, 2013 6:40 am
by cg rossouw
Dagse MW

Probeer Vrystaat Trekkers, hulle bou fynsaad planter met rollers.

Oom Hentie Kruger, 083 304 2345 of www.vrystaattrekkers.co.za.

1.6 -2.4m breedtes.

Hoop jy kom reg.

Groete CG

Re: Tef saaier en roller gesoek

Posted: Thu Nov 07, 2013 8:18 pm
by mw
Dankie CG, ek sal hulle kontak!

Groete
M.W.