Page 1 of 1

W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:03 pm
by Ralph Badenhorst
Naand manne

Deel graag met julle n projek wat ek vir n vriend restoreer as n verrassing. Hy het hierdie W.W Greener haelgeweer by n bejaared dame gekry wat by ons gestaan het vir bewaring. Ek het so week se verlof gevat om die healgeweer vir hom mooi te maak.

Loer na die fotos om die vordering te sien

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/seth/IMG_0289_zps0a8ad1bc.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/seth/IMG_0291_zps1c5b55dd.jpg[/image]

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:03 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:04 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:05 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:06 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:14 pm
by Johan Nel
Ralph, daardie kleure van die case hardening is voorwaar baie mooi. Ek is nuuskierig om te sien hoe lyk die kolf na julle dit beet gehad het.
Groete,
JHN

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:16 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie Johan

Jong ek gaan net die bestaande kolf oordoen en n engelse styl recoil pad opsit.

Groete

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Thu Oct 24, 2013 9:53 pm
by vossie1
Shit Ralph moenie gaan slaap nie! Maak klaar die ding ek is vrek nuuskierig kom nou man jy kan dit nie aan n man doen nie

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Fri Oct 25, 2013 7:46 am
by Johan Nel
Ralph Badenhorst wrote:Dankie Johan

Jong ek gaan net die bestaande kolf oordoen en n engelse styl recoil pad opsit.

Groete
Ralph,
Ek verstaan dit so, ek is net nuuskierig oor hoe die kolf gaan lyk na jy dit onderhande gehad het.

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Fri Oct 25, 2013 7:55 am
by Smiley
Ralph, mens kan sien jy het talent...

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Tue Dec 17, 2013 5:29 pm
by Stefan764
??

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:28 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:29 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:43 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:43 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Sat Jan 18, 2014 5:17 pm
by Ralph Badenhorst
Dagse Stefan764

Hier is jou fotos! Jammer ek plaas nou eers , was die hele week besig om Kameelperde te vang.

Nadat ons al die olie van die hout afgehaal het kan mens duidelik sien dat die agterkolf gladnie n oorspronklike W.W greener kolf was nie. Selfs die inleg en pas van die kolf is maar baie skeef gedoen deur die vorige wapensmid.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ww%20greener%20fin/4_zpsbe5e7dcf.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ww%20greener%20fin/9_zps73770cdf.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ww%20greener%20fin/8_zps0148e096.jpg[/image]

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Sat Jan 18, 2014 5:21 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Sat Jan 18, 2014 5:22 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Sat Jan 18, 2014 5:23 pm
by Ralph Badenhorst

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Sat Jan 18, 2014 5:26 pm
by Ralph Badenhorst
Kameelperde gelaai

Re: W.W Greener 12ga Restoration

Posted: Wed Oct 08, 2014 2:57 pm
by Giel S
middag ralph. uitstekende werk daardie! Wat sou jy se is daai ou greener haelgewere werd? Ek sit met n original een, nog in sy leer tas, al verskil is dat hy n enkel sneller het.