Geen reaksie. Is nou raadop
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Geen reaksie. Is nou raadop
Kan enige iemand vir my biekie raad gee. Ek roep die laaste week al en kry nt geen reaksie nie. Het al elsneus ,jakkals roep 1,vlekkie 1,2,3 proebeer maar,niks antwoord nie. ek roep elke aand tot die maan opkom maar ja niks kom in nie. Het darm eergisteraand n monster reun geskiet met die inry. 13kg. Asb ek benodig hulp dringend. En kan iemand vir my se waar kry ek oom hein se E Boek. Hoor van die ooms praat daarvan op di forum.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Geen reaksie. Is nou raadop
Corney
Jy kan vir oom Hein n pm stuur,gaan by members in.Hy sal jou help
Verder het ek ook nie raad nie,ek sukkel self.
Boeta
Jy kan vir oom Hein n pm stuur,gaan by members in.Hy sal jou help
Verder het ek ook nie raad nie,ek sukkel self.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Geen reaksie. Is nou raadop
Hallo Taffles
Watter van die klanke op jou nuutste vrygestelde cd sal in Desember die beste werk vir inkatrol van grotes en daarna die kinders.
Sien uit daarna om met nuwe cd te werk.
Knou goggas af
MEERKAT
Watter van die klanke op jou nuutste vrygestelde cd sal in Desember die beste werk vir inkatrol van grotes en daarna die kinders.
Sien uit daarna om met nuwe cd te werk.
Knou goggas af
MEERKAT
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Geen reaksie. Is nou raadop
Meerkat
Al die nommers, maar 002, 003 en 007 gaan goed werk om die ouers te lok. Die prooidiere wat my vreeslik aanstaan is: 010, 011, 013 en 016 om die kat los te laat op die duiwe.
Al die nommers, maar 002, 003 en 007 gaan goed werk om die ouers te lok. Die prooidiere wat my vreeslik aanstaan is: 010, 011, 013 en 016 om die kat los te laat op die duiwe.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Geen reaksie. Is nou raadop
Corney
So moet n man sukkel as jy nie 30km dorp toe wil ry vir raad nie!!!
kom maak n draai as jy los is.
rooies
So moet n man sukkel as jy nie 30km dorp toe wil ry vir raad nie!!!
kom maak n draai as jy los is.
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."