Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 9:05 am
by Koekie Monster
More Manne. Ek is nuut en hoop om baie van almal te leer.
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 9:13 am
by Eugene
Baie welkom hier, glo jy gaan dit geniet.

Maar waarom so skraps met die inligting? Vertel bietjie meer, van waar is jy watse roere het jy en wat geniet jy?
Hier is paar manne wat deur interpol gesoek word, so moenie worry nie, ons sal nie "split" nie...

Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 10:07 am
by jamalley
Welkom en ja, gee meer inligting oor jouself en verduidelik sommer ook waarom die baie suggestiewe naam
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 10:17 am
by Katefbessie
Koekie Monster.... Vertel biekie van jou gustelling koekie.... Tennis Beskuitjie, Jolly Jammer, Marie Beskuitjie of Oats koekies? Baie Welkom!
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 10:42 am
by ROBBIE1
Welkom monster, moet net nie krummels mors hier nie hoor, gee vir ons heel koekkies!!

Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 11:05 am
by Naas1
Welkom Koekie jy sal dit geniet
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Oct 17, 2013 11:13 am
by Alwyn
Welkom hier by ons..... Mag jy jou Romany Creams en Kofie verruklik hier by ons geniet!!