Page 1 of 1

Hi Almal

Posted: Tue Oct 15, 2013 2:31 pm
by Francios Heins
Dag almal

Dis seker maar net goeie maniere om jouself voortestel as jy op iemand anders se voorstoep staan!
So wees gegroet ek is Francios Heins woonagtig in Paarl, my guntsteling (want dis my enigste) is Winchester model 70 featherlight .308 met Zeiss 8x56 scope.

werk wat al aan kaliber gedoen is, recoil breaker (hom bietjie mak gemaak) en aksie laat glassbed.

groete
Francios Heins

Re: Hi Almal

Posted: Tue Oct 15, 2013 2:58 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.

Re: Hi Almal

Posted: Tue Oct 15, 2013 2:59 pm
by Naas1
Baie welkom francois, jy sal dit baie geniet, baie interesante form.
Sluit ook sommer aan .308 bende 8) :)

Groete Naas

Re: Hi Almal

Posted: Sun Oct 20, 2013 1:57 pm
by Francios Heins
Baie dankie KalahariKlong en Naas

Naas hoe sluit jy aan by die 308 bende eks juis opsoek na meer inligting oor my kaliber die kan doens en die kannies.

groete
Francios

Re: Hi Almal

Posted: Sun Oct 20, 2013 2:02 pm
by birklec
Baie welkom Francios.