Page 1 of 1

Bergskape

Posted: Tue Nov 30, 2010 12:55 pm
by Chopper
Dags? Manne en maninne!

Het enige iemand dalk vir my 'n verwysing en kotaknommer van iemand wat bergskape het om te jag in die 2011 seisoen?

Dankie.

Chopper

Re: Bergskape

Posted: Thu Dec 02, 2010 11:28 am
by Benman
Chopper

Hoor bietjie by "Andr? Gous" waar he thy syne geskiet. Hy is 'n member op die forum. Gaan kykk sy fotos by die trofee kamer.

Groete
Benman

Re: Bergskape

Posted: Thu Dec 02, 2010 6:58 pm
by Rooies
Chopper

Probeer vir Kobus Vos op van Wyksvlei 0533832 vra vir 1321.

rooies

Re: Bergskape

Posted: Fri Dec 03, 2010 9:54 am
by Chopper
Rooies.

Kobus se plaaslyn is uitgehaal en die sentrale het nie sy selnr nie! Weet jy nie dalk nie?

Re: Bergskape

Posted: Wed Dec 08, 2010 7:19 pm
by Rooies
Chopper

Ek sal kyk of ek dit vir jou in die hande kan kry. Hierdie blou mense steel die telefoonlyne nou so dat niemand daarrond meer telkom het nie.

rooies

Re: Bergskape

Posted: Mon Feb 06, 2012 2:00 pm
by Jacques Kotze
Middag julle. Wel ek sien die ding is al geplaas toe ek nog 'n kind was. Lol! As jy Kobus Vos se selnommer soek, kontak my en ek sal dit vir jou gee. Ek weet hy laat jag nie meer nie en het ongelukkig alles laat uitskiet op sy plaas, en ek weet dat hy bergskape het op sy grond, inteendeel hulle kom wyd verspreid in die Carnarvon distrik voor.