Ryk mense...

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Ryk mense...

Post by Stefan764 »

Gatiep en Maraai staan en wag vir die bus.
?n Trok kom verby gelaai met rolle gras.
Maraai:  Sien djy ? dis hoe ryk mense leef!
Gatiep:  Hoe?
Maraai: Hulle stuur hulle lawn weg  om gesny te word!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply