Page 1 of 1
Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 9:58 am
by Frikkiedbr
Wat dink julle manne van die een?
Is dit gevaarlik of nie regtig nie met die Salmonella?
Ek het al geeet en dis lekker. Wonder net as dit ook maklik is om te maak?

Re: Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 10:09 am
by DWB
Frikkie, ek is seker een van ons sal vir jou 'n bokkie skiet as jy so blerrie desperaat is

Re: Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 10:11 am
by Frikkiedbr

DWB

ag dankie hoor. Wou maar net hoor as iemand dit maak.
Ja maar wild is maar net te lekker

en meer vleis

Re: Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 11:32 am
by Riaan Beeslaar
Hoender is vir sondag middag ete, nie vir biltong nie.
Net my 1c
Re: Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 11:34 am
by NicoSmit
Probleem met hoender is na jy 'n wind opgebreek het is jy weer honger
Re: Hoender Biltong
Posted: Mon Oct 07, 2013 11:38 am
by Frikkiedbr

julle manne is snaak hoor
Ja nee nie veel om van te eet nie. So in ander woorde nee biltong maak van die is nie die moeite werd nie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/waste-of-time_zps5580f62e.jpg