Page 1 of 1

Skiettegniek

Posted: Fri Oct 04, 2013 8:11 pm
by PWV
http://www.youtube.com/watch?v=J2YwWQOp ... e=youtu.be

Nie eintlik iets nuuts nie, maar iets om altyd in gedagte te hou!

Re: Skiettegniek

Posted: Sun Oct 06, 2013 4:41 pm
by slagdop
Ek's te nuuskierig om te sien waar my doppie land, so ek sal nie my wang so op die kolf kan hou nie.

Re: Skiettegniek

Posted: Sun Oct 06, 2013 4:48 pm
by PWV
slagdop wrote:Ek's te nuuskierig om te sien waar my doppie land, so ek sal nie my wang so op die kolf kan hou nie.
Beter om te kyk waar die ding waarna jy skiet, land :)