RSG Saterdag

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

RSG Saterdag

Post by Geno »

11:45 - 12:00

Saterdag 5 Oktober 2013

RSG

Die mistiek rondom die vos en die kat laat kleinveeboere rooi sien!
Goed, beter, 6millimeter!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Dawie »

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Geno »

Netjies Dawie. Dankie vir die praatjie maat.
Goed, beter, 6millimeter!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Dawie »

Dankie Geno

Was maar lekker op my nerves gewees...public speaking ain't my thing
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Foxcreek »

Dit was lekker om van die mense van Geelbeksfontein oor die lug te hoor. (Is dit die regte plaasnaam???).
Goed om te hoor van die goeie werk wat die manne doen in die geveg teen die rooigevaartes.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: RSG Saterdag

Post by PWV »

Dawie, jou ou doring!!!
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: RSG Saterdag

Post by Ferdi Bam »

Hallo Almal,

Het ongelukkig nie self die program geluister maar n vriend het my hiervan vertel en hy was baie beindruk.
Wel gedaan.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: RSG Saterdag

Post by TOKELOS »

Mooi gegooi Dawie!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Dawie »

Dankie Almal
Ferdi Bam wrote: Het ongelukkig nie self die program geluister
Ferdi click op die link http://www.elsenburg.com/radio/2013/F131005.mp3 dan kan jy daarna luister
Foxcreek wrote: (Is dit die regte plaasnaam???).
Foxcreek die plaas se naam is Geelbek

Cheers

D
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Foxcreek »

Boer jy met Geelbek Merino's ?
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Michiel(MCR) »

Dankie Dawie, jy het lekker gesels, baie mooi!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: RSG Saterdag

Post by Riaan Beeslaar »

Baie mooi Dawie
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Ian »

Dawie,
dankie vir die insette op RSG, jy het goed gedoen.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: RSG Saterdag

Post by Frikkiedbr »

Dankie Oom Gawie, ek het na die link geluister en baie geleer.
Vir iemand wat baie op sy nerves was het oom goed gepraat.
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: RSG Saterdag

Post by prohunt »

Mooi so Dawie, goeie bewusmaking!

Groete
Johan
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Jakkie 321 »

Mooi gedoen Dawie.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: RSG Saterdag

Post by Dawie »

Dankie weereens almal
Foxcreek wrote:Boer jy met Geelbek Merino's ?
Nee

90% Dorpers en paar Damaras wat ek nou laat baster na Meatmasters.

Oor die praaitjie....

'n Ding wat ek agtergekom het van die SMS'e en foon oproepe van die publiek is dat hulle dink daar is nie meer natuurlike kos oor op plase vir ongediertes nie... Miskien moet hulle 'n uitsending maak net oor miskonsepsies.
Post Reply