Oor-tag jakkals

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Oor-tag jakkals

Post by Geno »

Vriend van my (Ruan de Jager se aanstaande swaer) het hierdie jakkals naby Tarlton geskiet.
Let op die oor tag...

Dalk 'n kalahari-reun ingesit om die res groter te laat maak? :P Of iemand se mak jakkals wat weggekom het?
Nekbandjie met telefoon nommer was ook teenwoordig...

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20131002-WA0003.jpg

So, wie se jakkals is weg?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Marc »

Die man moes maar eerder op sy Baas se skoot bly le het :D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by NicoSmit »

Ek praat onder korreksie maar Nedbank se wildsplaas by Maropeng het 'n ruk terug 'n studie laat doen oor Jakkalse in die omgewing .'n Vriend van my het langs Mohale gate gewerk (Nedbank se plaas )op Kanhym se varkplaas en hulle is gevra om nie jakkalse te skiet nie kan dalk een van daai jakkalse wees wat soontoe uitgewyk het Tarlton is nie ver daarvan af nie
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Katefbessie »

Ek was saterdag daar waar die jakkals geskiet is... Ons het gestaan en bass vang (man en het hulle lekker gebyt) ek loop toe by die wal af oppad na die volgende dam, ek loop verby i pomp huis reg teen die dammetjie se wal... man en wat 'n aktiewe jakkals nes is daar binne daai pomphuis nie aan die gang nie. 100 meter verder is een van aanstaande skoonpa se vers en eerste kalf opgevreet. - Lykmy daai verlede tyd se mak manniekie het ontsnap om sy kalante te gaan help verdere probleme veroorsaak.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by tripodmvr »

Is die nie vir navorsing gedoen nie? As dit selnommer is SMS die plaatjienommer en kyk wat se reaksie julle kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Katefbessie »

Nico dit is nou moerse moerse interessant!!!! en dit maak perfek sin, die grond waar die beeste loop en die jakkals geskiet is grens aan Mohale Gate! geweet hier op jaracal sal mens altyd agter die kap van die byl kom.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by NicoSmit »

Die manne in die omgewing was nogal die mo%r in gewees om dat hulle nie die goed kon skiet nie . Ek sou ook saam gaan skiet het een aand toe word alles gestop
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Capt. Yoda »

Wat is die nr dan bel ons en vra wie se jacki die is?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by tripodmvr »

Sê jy het die dooie jakkie langs die pad gekry en gee die besonderhede.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by NicoSmit »

Ek gaan daai vriend van my bel en by hom hoor wat die storie was oor die jakkalse
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Oor-tag jakkals

Post by Stefan764 »

ek sien nie n foto van die jak nie?
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Jakkie 321 »

Mooi man nou kan hulle mos hulle navorsing verder vat op die dooie jakkels hahahahah lekker kry ek nou tot in my groot t....

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by PWV »

En niemand bel die nommer nie?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by NicoSmit »

Ek het met my vriend gepraat en die persoon se naam wat die navorsing gedoen is Rob Harrison White Tel no 0824140844 .Die rede vir die navorsing was om te bepaal wat die invloed van die aasvoel resturant op Mogales Gate op die jakkalse se bewergings patrone het .
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Geno »

NicoSmit wrote:Ek het met my vriend gepraat en die persoon se naam wat die navorsing gedoen is Rob Harrison White Tel no 0824140844 .Die rede vir die navorsing was om te bepaal wat die invloed van die aasvoel resturant op Mogales Gate op die jakkalse se bewergings patrone het .
http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Oor-tag jakkals

Post by Eugene »

Stuur bietjie vir Mnr White 'n rekening vir die skade deur SY jakkals aangerig, hy kan mos nie ontken dat dit sy jakkals is nie, sy nommer is dan op hom..... ;)
Aim small, miss small
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by NicoSmit »

So lyk my mnr Harrison White is nogal berug/beroemd op die forum
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Oor-tag jakkals

Post by Stefan764 »

Stuur hom en Bool die foto hahahaha
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Oor-tag jakkals

Post by Foxcreek »

Weet een van julle dalk hoe het hulle daai jakkals gevang om 'n oorplaatjie in te sit?
Post Reply