Page 1 of 1

Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 9:57 am
by Spook
Goeiedag, my naam is Spook en ek is af die Namibwoestyn af. Ek het in 'n huis grootgeword wat Bisleyskiet-mal was en omtrent my hele jonglewe amper elke dag op 'n skietbaan was. In die winter gereeld gejag vir biltong ook. Vandag egter, het die wild vir my so lewendig al mooier geword en skiet ek hulle eerder met die kamera. Stel egter steeds baie belang in alle soorte van vuurwapens en besit 'n paar: .308 Musgrave LP 1000 geweer, .308 No.4 Mk2 ongebou in Bisley geweer met Vickers loop, .22 Walther semi-outo doer van 1930's, .22 Burgo rewolwer vir speel, 6.35 Mauser pistol en 9mm S&W Mod 39 pistool.

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 9:59 am
by Eugene
Baie welkom Spook! Glo jy sal dit geniet hier en stel self belang in daai Musgrave geskiedenis!

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 10:46 am
by Riaan Beeslaar
Baie welkom Spook

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 12:44 pm
by jamalley
Welkom Spook

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 8:22 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Welkom Spook by die forum en geniet dit!
Groete
Celesti

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 8:26 pm
by JAGTERSREG-JRM
Welkom Spook hier gesels mens sommer lekker oor al die goete nie noodwendig altyd jag nie.Geniet hom

Re: Goeiedag!

Posted: Tue Oct 01, 2013 8:30 pm
by Pvdw
Welkom Spoook. Sit gerus van daai kamera skiet fotos van jou op. Ons almal wardeer die wild net so baie as hulle lewe.

Peet

Re: Goeiedag!

Posted: Wed Oct 02, 2013 12:01 am
by LongWolf
Spook welkom hier, en ja plaas daai fotos, ons almal sal dit waardeer.