Page 1 of 1

Nyalas gesoek vir wildskamp.

Posted: Mon Sep 23, 2013 11:35 am
by Chrisjan
Ek het 'n vriend wat twee Nyala bulle en drie koeie soek. Dit gaan vir 'n wildskamp in Britz se omgewing wees. Nie vir jag nie maar aanhouding saam blesbok, rooibok en springbok.

Die vang en vervoer sal met die klient gereel moet word.

Pm my vir die nommer.