Page 1 of 1
Goeie middag almal
Posted: Thu Sep 19, 2013 4:33 pm
by Niel Nel
Goeie middag almal.
Ek het toevallig op julle forum afgekom en ek dadelik geweet hier is waar ek wil wees.
Hoop ek kan op n manier bydra vir al die inligting wat ek al reeds hier gekry het
Groete
Niel
Re: Goeie middag almal
Posted: Thu Sep 19, 2013 4:37 pm
by Polla1983
Welcomes....!
Vertel meer van jouself, van waar het jy ontkiem, waar jou wortels nou is, waarmee jy skiet, wat jy doen ens ens..
Hoop jy geniet dit saam, baie om te leer hier en sien uit na jou insette.
Groetnis
Re: Goeie middag almal
Posted: Thu Sep 19, 2013 4:52 pm
by PWV
Welkom Dubble-N. Hoop jy geniet dit.
Re: Goeie middag almal
Posted: Thu Sep 19, 2013 8:00 pm
by Niel Nel
Polla1983 wrote:Welcomes....!
Vertel meer van jouself, van waar het jy ontkiem, waar jou wortels nou is, waarmee jy skiet, wat jy doen ens ens..
Hoop jy geniet dit saam, baie om te leer hier en sien uit na jou insette.
Groetnis
Ek kom van die vrystaat af en is nou in Roodepoort. Ek het heelwat skietgoed maar lekkerste is n Winchester model 70 243 en Remington 700 vls 308. Ek het onlangs begin herlaai en geniet die herlaai forum meeste
Re: Goeie middag almal
Posted: Thu Sep 19, 2013 11:02 pm
by LongWolf
Welkom en deel gerus.
Re: Goeie middag almal
Posted: Fri Sep 20, 2013 11:53 am
by Smiley
Welkom en geniet dit saam met ons.
Re: Goeie middag almal
Posted: Mon Sep 23, 2013 8:45 am
by jamalley
Welkom Niel
Re: Goeie middag almal
Posted: Mon Sep 23, 2013 8:46 am
by Riaan Beeslaar
Baie welkom Niel