Page 1 of 1
Aangenaam!
Posted: Wed Sep 18, 2013 3:46 pm
by Ters Hickman
Middag Jaracal lede,
Het al paar keer die site "gestalk" en uiteindelik sover gekom om te registreer.
Great site! Ek leer baie hier!
Dankie
Ters Hickman
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 18, 2013 4:03 pm
by PWV
Welkom, Ters. Hoop jy geniet dit hier.
Sit sommer daar op jou profile waar jy vandaan kom.
Vertel ons van jou gunne.
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 18, 2013 4:21 pm
by Koot
Welkom Ters. Beslis die moeite werd om deel van hierdie gemeenskap te wees.
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 18, 2013 4:35 pm
by Smiley
Welkom Ters, wat van 'n storie oor wat jy gejag het vanjaar.
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 18, 2013 7:45 pm
by Koot
o black-sam!!!
Re: Aangenaam!
Posted: Mon Sep 23, 2013 12:09 pm
by 243Songdaug
Welkom Ters - deel gerus ook jou kennis en ervarings met die res van die manne.
Re: Aangenaam!
Posted: Mon Sep 23, 2013 1:49 pm
by Riaan Beeslaar
Baie welkom Ters
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 25, 2013 4:12 pm
by jamalley
Welkom Ters, vertel so bietjie meer van jouself
Re: Aangenaam!
Posted: Wed Sep 25, 2013 5:13 pm
by ROBBIE1
Welkom,geniet die kuier hier.