Goeie more almal
Aangesien dit amper tyd is vir die koring om af te kom gaan die duiwe weer mal raak! Is daar iemand wat weet van boere wat hulp soek naby PTA? Ons skiet op Settlers gereeld so die afstand is nie te erg nie!
Stuur asb nr's deur ek sal self skakel ook indien nodig!
Vriendlike groete
Pieter
