Page 1 of 1

12ga IZARM semi-auto

Posted: Sun Sep 15, 2013 8:56 pm
by jakkalspietersielie
Goeie dag almal

Ek het die haelgeweer op classic arms se website gesien. Ek gaan nou in die mark wees vir n semi-auto in die begin van volgende maand en het op die geweer af gekom. Nou ek is nog nuut in haelgewere en weet nie of die geweer die moeite werd is nie. Ek sal ook graag n haelgeweer met n pistool greep wil he. Ek is so bietjie op n stuiwe 'budget' van R10000

Kan enige iemand my dalk meer van die healgeweer vertel
Kan julle dalk asb vir my ander voorstelle maak vir n haelgeweer.

Baie dankie

Re: 12ga IZARM semi-auto

Posted: Mon Mar 02, 2015 8:34 am
by Francois p vd Walt
http://www.classicarms.co.za/default.ph ... &ipkCat=79

These shotguns have proved themselves in the market.

Re: 12ga IZARM semi-auto

Posted: Mon Mar 02, 2015 8:54 am
by soundzmad
Francois p vd Walt wrote:http://www.classicarms.co.za/default.ph ... &ipkCat=79

These shotguns have proved themselves in the market.
More Francois

Ek kyk ook met lang oe na daai Izram semi's. Ek hoop julle gaan nog van hulle hĂȘ wanneer ek kom klop....