Page 1 of 1

Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 10:57 am
by JohanvB
Ek is seker daar is van julle wat julle eie GONGS gemaak het..

Deel bietjie 'n foto of twee asb vir idees..

Dankie

Re: Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 12:39 pm
by cassie_calvinia
ek maak gereeld hier op die plaas. vat enige yster wat ek kan kry. maar, die goed breek die heel tyd.
so, ek gaan maar die 100, of 150 betaal vir ordentlike gonge

Re: Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 12:51 pm
by Eugene
Ek het by Peet 3 100mm gonge gekoop en het net 'n ronde planter disk agter gesit, sodat ek my sighters kan sien...

Die reghoekige stukke is sommer dik stukke staal wat ek op die plaas gekry het. Op 400m en 500m skiet jy nie deur hulle nie, maar die 6.5 maar so 1 cm diep duike in die staal. Ek sprei dit maar net weer en skiet weer daarop. Ek het sommer ou bokke as stands gebruik.

Hier is fotos:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Gong1_zps892fdfd4.jpg

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Gong2_zps0635cf5e.jpg

Re: Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 12:57 pm
by HennieC
105 mm OD X 10 mm
Tipe Stainless steel off cut material met conveyer belt, raam word in grond vas geslaan met hammer.
Hy het al 30something en 223 weerstaan as ook 7mm en 308 als was op 200m geskiet.

Re: Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 2:51 pm
by JohanvB
http://s1021.photobucket.com/user/johanvb/media/Gongs_zpsa66fa13c.jpg.html
http://i1021.photobucket.com/albums/af336/johanvb/Gongs_zpsa66fa13c.jpg


Dankie manne

Ja ek het ook probeer...julle sal sien dat van die bene seer gekry het...was omdat die gongs kon skuif kante toe....ok ek het sleg geskiet en die in een been afgeskiet ;D ...ja en 'n kneus plek hier en daar...het hulle gister gaan looi met die 270, 375 en die 416...

Re: Gongs

Posted: Fri Sep 13, 2013 2:53 pm
by Geno
Noors wrote:http://i1021.photobucket.com/albums/af336/johanvb/Gongs_zpsa66fa13c.jpg


Dankie manne

Ja ek het ook probeer...julle sal sien dat van die bene seer gekry het...was omdat die gongs kon skuif kante toe....ok ek het sleg geskiet en die in een been afgeskiet ;D ...ja en 'n kneus plek hier en daar...het hulle gister gaan looi met die 270, 375 en die 416...

Re: Gongs

Posted: Wed Sep 18, 2013 8:42 am
by tau
Ek het 4 gongs wat permanent in die berg hang so hulle lyk nie meer so mooi nie.

Ek vat sommer trok kingpins en hang hulle aan stands wat ek in die grond in kap.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_4595_zps8198cd97.jpg

Hierdie is my 7mm Rem Mag en pel se .243 op 270m.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_4118_zps8a79c2d4.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_4117_zpsbf0cea3f.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_4116_zps15281984.jpg

Hierdie is 'n 25mm staal plaat wat ek gesny het met 'n torch en radius. Hy het al BAIE skote weg met my 7mm en .308 en .303, en die .375 en 200gr GS customs teen 2950fps het hom nog die seerste gemaak.

Die kingpins is verniet vir my en met twee ysters maak ek hom staan in die veld en los hom daar. Ek het dus bekende merke vanaf 100-450m wat ek net kan stop en skiet.