Page 1 of 1
CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 6:09 am
by Reggie Gerber
Waar sal mens toegang kry tot CAD tekeninge vir kolwe.
Ek het toegang tot n CNC masjien maar die man se ek moet n CAD tekening he om hom te gebruik. Ek wil bietjie kyk wat ons kan reg kry met n stuk hout.
Mooiloop
Re: CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 9:15 am
by Alwyn
RG
As jy nie reg kom nie stuur daar vir my n PM met wat jou denke is ens...........
Kan dalk help
Re: CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 9:32 am
by Beyers
Re: CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 9:50 am
by G-force
Kry die CAD teken program en teken die kolf wat jy wil he.
Re: CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 10:02 am
by Yogi
Jy kry 3D scanners. Scan die kolf waarvan jy hou en hy gee vir jou die cad files. Weet net nie wie in SA het al een nie.
Re: CAD Drawings for rifle stocks wanted
Posted: Wed Sep 11, 2013 10:14 am
by Smiley
Ek weet dat Bjeense Visser CAD tekeninge gedoen het vir hulle CNC masjien en gesien hoe hy kolwe gesny het. Dalk moet jy hom kontak. nul 82 vyf 12 een 86 vyf.