Page 1 of 1
Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Mon Sep 02, 2013 2:34 pm
by Ockert1992
Goeie Middag,
Ek hoop julle kan my help.
Ek is opsoek na 'n skietbaan in die Worcester omgewing waar ek tot op 300 m kan skiet.
Al skietbaan hier rond waarvan ek weet is Quenets se skietbaan. Hy is net 100m.
Dankie
Ockert
Re: Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Mon Sep 02, 2013 4:12 pm
by cassie_calvinia
daar by die honed hokke is 1. bel vir corey prins(die ginikeloog)
Re: Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Mon Sep 02, 2013 4:15 pm
by JuanVE
Op Robbertson is n skietbaan van Kaapjag.
Re: Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Tue Sep 03, 2013 6:44 am
by ANDRIES
Ockert ons Kaapjag baan by Robertson is beskikbaar en is 300m.Jy kan my mail
andries@jaffes.co.za dan kan ons reel vir 'n sleutel.
Re: Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Tue Sep 03, 2013 8:31 am
by Ockert1992
Oom Andries, ek het vir oom 'n email gestuur.
Re: Skietbaan Worcester Omgewing
Posted: Sat Sep 07, 2013 7:47 pm
by @pieter07
Daar is 'n skietbaan 18 km buite Worcester. In die Nuy-vallei op die plaas Willow Creek. Die baan is Heini en Andries Rabie hulle sin.