Page 1 of 1

QL vir 2 gewere?

Posted: Thu Aug 29, 2013 12:30 pm
by Chevvy SS
Sal julle dink die prys van R2 200 regverdig dit?

Re: QL vir 2 gewere?

Posted: Thu Aug 29, 2013 12:33 pm
by Eugene
Miskien, as jy verskillende ladings in daai twee gewere gaan skiet. Byvoorbeeld, jy skiet altyd SMK en kry op 'n stadium net Nosler of so iets. As mens die prys van kruit, primers, koeels en doppe gaan vat oor 'n tydperk, mag QL dalk goedkoper wees. Afhangend seker of jy so baie nonens soos ek wil beproef en probeer...

Re: QL vir 2 gewere?

Posted: Thu Aug 29, 2013 12:46 pm
by Pvdw
Chevvy QL is verslawend en ek voel ook daai 2200 is styf.

Wat ek egter geleer het met QL rakende veiligheid en hoe krieties akuraatheid is kan jy nie met geld koop nie.

Ek het vir manne al gewys hoe jy een man se gun kan opblaas met ander man se ladings.

QL gaan oor meer as net 2 ladings vir jou 2 gewere.

Peet

Re: QL vir 2 gewere?

Posted: Thu Aug 29, 2013 2:04 pm
by cassie_calvinia
KOOP

Re: QL vir 2 gewere?

Posted: Fri Oct 04, 2013 2:57 pm
by Rysmier
Chevvy, jy het mos kontak met oom Maruis. Hoekom gee jy nie die data v hom deur en vra hy moet dit vir jou uitwerk? As jy eers die dopkapasiteit en looplengte van elke geweer het, hoef mens mos net die spoed en maak van die nuwe koeƫl te verander om die nuwe "som" te maak.

Gebruik dan die R2,000 om nog punte en kruit te koop.... ;) Selfs al betaal jy oom Maruis R400 het jy nog R1,800 om te spandeer.

Mooi dag,
CCC

Re: QL vir 2 gewere?

Posted: Fri Oct 04, 2013 3:41 pm
by Chevvy SS
Ai Rysmier, ek is maar flippen skaam om aanmekaar te vra jong....