Page 1 of 1
Lisensies
Posted: Wed Aug 28, 2013 9:18 pm
by Landy
Hi manne
Ek kan 'n baie unike wapen kry maar klink my die persoon het nie n lisensie vir hom is daar n manier om hom op my naam te kry of moet ek eerder los
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 5:50 pm
by Quinna
Naand Landy
As ek jy is kry ek die serial nr op die geweer en hoor by die poliesie of hul jou kan se an wie die geweer behoort, kyk of jy dan die persoon in die hande kan kry en die geweer dan so oor dra op jou naam.
Ek weet nie van n ander manier nie
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 5:55 pm
by NEGE3
Vat hom na enige geweer winkel toe. Hulle kan die nommer vir jou toets en vasstel op wie se naam is hy.
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 5:58 pm
by Frederik
Landy, jy speel met vuur as die wapen nie 'n lisensie het nie gaan jy omwettige wapen koop !!!
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 7:01 pm
by Landy
Dit is waarom ek bang is, is n versamelaar ook en wil nie kanse vat, kan jy hom nie deactivate
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 7:55 pm
by mariusr
Beste sal wees om uit te find op wie se naam die wapen oorspronklik was maar die kanse is goed dat die rekord nie meer bestaan nie so hoe jy ook daarna kyk iemand gaan in die moeilikheid wees!

Glo nie die kool gaan die sous werd wees nie behalwe as dit nou 'n purdy of rigby is kan ou miskien probeer? Maar hier le net oneindige probleme van sukkel!

Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 7:57 pm
by Landy
Ai dis jammer maar ja wat kan mens doen
Re: Lisensies
Posted: Thu Aug 29, 2013 9:34 pm
by BRNO (Pierre)
Volgens my regtig eenvoudig, aangesien ek dit ak gedoen het. Skakel 012 353 6111, en vra die mense aan wie behoort die serial nommer. Se vir hulle jy stell belang om te koop en wil net seker maak. Hulle het vir my sommer die eienaar se ID nommer en als oor die foon gegee.
Moontlik daarna, begin jou probleme
