More manne.
Ek wil tog hoor of julle my kan help.
Ek is opsoek na n extractor vir n sako vixin 222.
Hier in Nam gaan hulle 4maande vat on hom teemaaak,en kan ek maar sowel net n nuwe
geweer koop met die prys wat hulle my vrae.
As iemand dalk weet van so n partjie of weet by wie ek een kan bestel
sal ek dit baie wardeer.
Dankie Naas
SAKO VIXIN 222 EXTRACTOR GESOEK
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: SAKO VIXIN 222 EXTRACTOR GESOEK
Naas, sit bietjie fotos op. dalk kan n goeie geweersmit hier een copy van een van ons gewere af en vir jou een pos. my .222 is klaar geskiet vir die jaar, so as hy bietjie moet lê by n geweersmit pla dit nie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: SAKO VIXIN 222 EXTRACTOR GESOEK
Baie dankie Pappabeer.
As ek nie die partjie van die rak af kan koop nie sal ditmaar die roete wees wat ek sal moet stap.
Ek het nou op die net gesien dat die Remington 799 die selfde extractors gebruik.dalk maak dit nou my kans
grooter om n partjie te kry.
Naas
As ek nie die partjie van die rak af kan koop nie sal ditmaar die roete wees wat ek sal moet stap.
Ek het nou op die net gesien dat die Remington 799 die selfde extractors gebruik.dalk maak dit nou my kans
grooter om n partjie te kry.
Naas
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: SAKO VIXIN 222 EXTRACTOR GESOEK
Naas het jy al by Brownells gekyk? www.brownells.com As hulle het hoort die partjie onder die $100 limiet te wees en sal hulle hom dus vir jou kan stuur sonder beperkinge of probleme.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: SAKO VIXIN 222 EXTRACTOR GESOEK
Ek het al by hulle gesoek,maar het niks.
Baie dankie
Baie dankie