Page 1 of 1

Volpunte vir Greyghostgear

Posted: Tue Aug 20, 2013 11:21 am
by Phillip
Baie dankie Petrie vir die vinnige diens. Op kort kennis en na n paar veranderinge op die bestelling is alle verwagtinge oortref. Ek het die hemde en pette ontvang en is baie tevrede.

Die goed maak my ekstra opgewonde vir ons laaste jag die jaar.

Groete
Phillip

Re: Volpunte vir Greyghostgear

Posted: Tue Aug 20, 2013 1:08 pm
by GreyGhostGear
Groot plesier Phillip!
Geniet julle jag, dit lyk na 'n baie lekker plaas daardie..

Re: Volpunte vir Greyghostgear

Posted: Wed Aug 21, 2013 2:53 pm
by Jaco vdW
Ek stem 100% saam met Phillip. Petrie het uitstekende diens gelewer, en die hemde wat ons by hom gekoop het is tops. Sal verseker weer by Grey Ghost bestel.