ek het gou my geweer uitmekaar gehaal. groepe nie na wense.
nou sien ek, was die loop op sy dikste is, waar hy indraai by kamer, druk hy noggal erg teen hout.
is dit normal, of moet ek hom bietjie wegskuur?
nou weet ek nie of dit sy bedding is nie?
waar die skroewe vasdraai, moet hy vas wees, maar die hele loop, van draad tot kroon, moet los wees?
HELP GOU ASB
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
HELP GOU ASB
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: HELP GOU ASB
Cassie, in my beperkte Kennis moet dit van na die Knox Form (Die gedeelte waar hy taper) af los wees tot voor.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: HELP GOU ASB
Cassie
Die idiaal is dat die totale loop insluitende die knox vry van kontak moet wees.
Groetnis
Wouter
Die idiaal is dat die totale loop insluitende die knox vry van kontak moet wees.
Groetnis
Wouter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: HELP GOU ASB
Ek sien die howas raak ook daar by die knox. Of dit is wat ek waar geneem het op my my vriend se howa met n boyds kolf. Daar is onlangs n paar ouens wat kla oor hulle howas met boyds kolwe op wat die eerste 2 skote sny en die derde gooi. Nou wil hulle sommer die gewere terugstuur om na gekyk te word. Is hierdie n algemene ding onder die howa manne? Die geweer is nou in vir bedding dan sal ons hopelik mooi resultate kry.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: HELP GOU ASB
daai goed wat geplak was onder die knox, het die loop van die hout af gelig, nou druk die hele loop. nou sal dit kos skuur.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm