Page 1 of 1

4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 11:49 am
by Theo E

Re: 4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 1:58 pm
by Robert
Theo

Ek wil nie aan die besigheid kant van daai monster wees as die eienaar kwaad is nie :-[ :'(


Waar het jy die ding afgeneem?

Robert

Re: 4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 2:08 pm
by Theo E
Hi Robert
at the sci show in the usa.
it can cast a 1850gr projectile 
and the cost was about $90 000.00   

Re: 4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:34 pm
by Robert
Theo

Ek se mos ek wil nie aan die verkeerde kant staan nie. 1850gr punt :o :o.

Wat skiet hulle met daai ding? En wie gaan hom vas hou ???

Robert

Re: 4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:57 pm
by Theo E
dinosourus en olifante
hulle se hy skop n groot man van 240 pond 2 tree terug
en hy weeg as ek reg onthou 13kg

Re: 4 bore double rifle

Posted: Sun Nov 14, 2010 6:46 pm
by Wouter Roets
Kerels ek het nou al n paar interessante goed en in minder as idiale omstandighede, goeters al geskiet en glo aan manne soos Taylor se raad, maar vir die lewe van my, wat maak n ou met so n kettie? Ek verstaan daar is maar weinige prosedures wat n ou kan volg as die outjie nie na verlange verwagtinge is nie, maar is hierdie stap nie bietjie ekstreem vir n persoon se tekortkominge nie?
Vra maar net!
Wout
PS Is maar tevrede met my 72mm Lott!!!!!, moet maar wees, die aksie is maar 72.5mm!!!!!

Re: 4 bore double rifle

Posted: Tue Nov 16, 2010 7:45 am
by Freek
Theo daai is voorwaar 'n unieke roer. Mooi om na te kyk en dit is seker waar dit vir my sal bly.  :'(


Wouter...
...maar vir die lewe van my, wat maak n ou met so n kettie?


Nou nie hieroor of daaroor nie, maar weet jy hoe lekker sal daai roer 'n lastige TAXI hier in JHB in sy spore stop? :) :) :) ;D

Re: 4 bore double rifle

Posted: Tue Nov 16, 2010 9:20 am
by Stefan764
Hahahaha Freek! Nou pra jy! Ek het juis noudie dag, nog voor ek Theo se post gesien het, daaroor gedink! As ek daai loop so kyk sal ek hier digby die 6x  7x64 rondtes in daai 2 lope pas!

Miskien moet ons vir ou Molopohunter die stunja wys, hy soek mos n groot kettie!! Sal die link nou op sy vraag post.

Theo, thanks vir die info deel ou maat!

Groete
Stefan