Page 1 of 1

Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Thu Aug 08, 2013 6:54 pm
by Willie G
Naand se manne

Kursus aangebied duur Oom Taffie.

DATUM & PLEK
Die kursus is 23 & 24 Aug 2013
Uit Potchefstroom 34km draai lings op Vlakfontein grondpad, 3km weer lings, 1km regs by Naleloudi lodge. Uit Ventersdorp 14km draai regs op Vlakfontein grondpad, 3km weer lings 1 km regs by Naleloudi lodge.

TYD
Ons begin 2:00 vrydag

SLAAP PLEK
Naleloudi lodge waar die kursus gaan wees. Kontak nr 083 286 3831

KURSUS GELDE
R1500 dit sluit 'n cd en 'n demo skiet in. En die manne wat reeds op die kursus was is die kostes R150

ETES
Bring net eie vleis en drink goed. Die res word voorsien.

Daar is nog plek vir paar manne. Kontak my vir meer inligting Willie Geldenhuys 079 516 4999

Groetnis Willie G

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Wed Aug 14, 2013 7:34 pm
by Willie G
Naand aan al die manne.

Hier is die name wat al kursus toe kom.

1.Willie
2.Rudick
3.Dawie Scholtz
4.Dawie se pel
5.Nico van Asweging
6.Johan Pretorus
7.Jan Krokedil
8.Roelof van Tonder
9.Ruhan Lourens
10.George
11.Danie Bezuidenhoud
12.Arno
13.Hurculas Koekemoer
14.Theuns Bouwer
15.Blok
16.Schalk
17.JC Moller
18. Willie Moller
19.Ian

Laat weet as daar nog manne is wat wil kom. Dan maak ons dit die moeitewerd vir Sir Taffie dit is ook nie naby vir hom nie.

Groetnis Willie

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Wed Aug 14, 2013 7:39 pm
by tafjak
Dankie Willie

Die bakkie is gediens en maak al reg vir die ve^r ry, maar sien uit om die manne te ontmoet!

Mooiloop

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Wed Aug 14, 2013 9:59 pm
by Carlo
Ek slyp my tande nou al SO LANK vir die geleentheid!!!!!!! en nou kan ek dit nie eers bywoon nie!!!!! ag Bl@#%m!!!!

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Thu Aug 15, 2013 7:15 pm
by Willie G
Willie G wrote:Naand aan al die manne.

Hier is die name wat al kursus toe kom.

1.Willie
2.Rudick
3.Dawie Scholtz
4.Dawie se pel
5.Nico van Asweging
6.Johan Pretorus
7.Jan Krokedil
8.Roelof van Tonder
9.Ruhan Lourens
10.George
11.Danie Bezuidenhoud
12.Arno
13.Hurculas Koekemoer
14.Theuns Bouwer
15.Blok
16.Schalk
17.JC Moller
18. Willie Moller
19.Ian

Laat weet as daar nog manne is wat wil kom. Dan maak ons dit die moeitewerd vir Sir Taffie dit is ook nie naby vir hom nie.

Groetnis Willie

Daar is nog 2 manne by gekom het.

20.JG Camper
21.Dawid Lombard

Laat weet maar as daar nog manne is wat belangstel.

Groetnis Willie

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Fri Aug 16, 2013 7:02 pm
by Willie G
22.PJS

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Mon Aug 19, 2013 7:41 am
by BLOK
Wil net hoor is daar dalk een van die manne wat van Centurion se kant kom, ek het n pakkie wat van Andries Moller by my moet kom.

Laat weet maar asb

Blok

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Mon Aug 19, 2013 7:48 am
by Ian
Jammer manne, ek sal moet ontrek, ek het verlede week en Vrydag 'n oproep gekry wat al my planne omvêr gooi. Ek gaan Goeie geselskap misloop en so ook 'n baie goeie kursus. Julle moet elke woord inneem wat Taffie gaan spreek en dit terdee geniet.

Groete Ian

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Mon Aug 19, 2013 1:46 pm
by Willie G
Middig manne

Ian dit is jammer, sou lekker gewees het met heel wat ou hande.

1.Willie
2.Rudick
3.Dawie Scholtz
4.Dawie se pel
5.Nico van Asweging
6.Johan Pretorus
7.Jan Krokedil
8.Roelof van Tonder
9.Ruhan Lourens
10.George
11.Danie Bezuidenhoud
12.Arno
13.Hurculas Koekemoer
14.Theuns Bouwer
15.Blok
16.Schalk
17.JC Moller
18. Willie Moller
19.Dawid Lombard
20.Jg Camper
21. PJS

22.Hendri
23.Willem
24Tiaan

Nog drie manne

Laat weet as daar nog vrae is oor die kursus

Groetnis Willie.

Re: Tafjak roepkursus Ventersdorp/potc

Posted: Mon Aug 26, 2013 10:41 am
by PJS
MAnne

EK wil net BAIE dankie sê vir Taffie. Dit was baie leersaam, soos gewoonlik. Dankie Willie vir jou reëlings en fasiliteite.
Hoop die manne sal nou die honde kan rol!
Mooiloop
PJ