Page 1 of 1

Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 6:50 am
by Nico Harris
Ek het gister my 243 gekry na my lisensie eergister goed gekeur is! Het vir my 50 winchester doppe gekoop en hulle met 70gr hornady sp op 44gr s365 grlaai, al wat ek kan se is WOW  ;D  :o  ;D  :o . Die Howa ingestel op 30m en gechrony- average spoed is 3150ft/s uit die Howa 1500 se 22duim loop - met n max spread van 32ft/s oor 5 skote!! Skiet toe 3 groperings op 100m- 1=.42', 2=.62' ,3=.73'. Ek het nog nooit n geweer geskiet wat so maklik so mooi skiet nie!! gan vandag nog bietjie gooi, hopenlik kan ek vir julle n foto van n mooi 3 leaf clover post later!!!

Dankie aan al die manne met voorstelle en inligting toe ek my geweer moes kies!! ek kan klaar sien ek het die regte keuse gemaak!!!!

groete

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 8:05 am
by Wouter Roets
GELUK MET JOU ROER!
Mag hy jou net vreude gee!
Wout

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 9:14 am
by Wouter Roets
Majuba
Almal wat ek mee praat het net lof en prys vir die Howa. Die bietjei tekortkominge wat hy het kan n persoon maar laat uitsorteer as n mens die prys in ag neem wat jy in die begin gespaar het met die aankoop van die roer. Jy kan hom basies n hartsroer(mooi inkleur) maak en nog steeds kleingeld in die sak oor he in vergelyking met baie ander roere.
Wout

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 10:38 am
by JACQUES BOTHA
Harris lekker skiet jy gaan ure se plesier uit hom kry.
lekkerste din wat jy mt klere aan kan doen gooi om bokkie laat die lood in die lug kom'

jb

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 2:03 pm
by Geno
Harris30-06 wrote: 3 groperings op 100m- 1=.42', 2=.62' ,3=.73'.
Ja, sulke groot groepe van amper 1' is maar 'n .243 se probleem.
'n .308 gooi darem onder 1" ;)

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:47 pm
by Armand Steenkamp
Harris you gelukkege b?$%"?m!Hoe velang ek nou na my Howa 243 wat nog by die handelaar le!
Kry sommer n knop in my keel!

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:59 pm
by Nico Harris
Het vandag weer bietjie geskiet. weer dieselfde lading as hier bo. Die beste gropering vandag was 10.3mm.

Image

die geweer

Image

groete

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 6:02 pm
by Geno
Nico, daai geweertjie skiet mooi, baie mooi!

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 14, 2010 6:19 pm
by Nico Harris
Thanx geno!!! Oppad skietbaan toe het ek n lekker groot aap mannetjie op 178m mooi op die knoppe geklits  8) ;D

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Thu Nov 18, 2010 5:35 pm
by Monrique (SJ)
Nico

Waar is die foto van die aap. En watse gat is onder die 10c munt? ;D ;D  Grap net.

Groetnis
SJ

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Thu Nov 18, 2010 5:37 pm
by Raven
Nico,
Geluk met jou roer, geniet hom.


Norton

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Thu Nov 18, 2010 6:11 pm
by Monrique (SJ)
Nico

Gooi kole met die roer.

Groetnis
SJ

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Thu Nov 18, 2010 6:31 pm
by Nico Harris
het vandag 2 blesbokke geklits. het ongelukkig nie foto geneem nie. een was 200m en die ander een was 300m!!!
ek kan sien my ander guns gaan bietjie stof opgaar in die kluis... ;D

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Fri Nov 19, 2010 10:09 am
by Gerhard
Skiet nou vir ons bietjie van jou sitbokke met daai geweer...

Hulle is mos llllaaaaaaannnnngggg skote.  ;)  ;)  ;)

Geniet hom lyk na geweer wat baie werk gaan kry.

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Fri Nov 19, 2010 6:45 pm
by Hein M.
Gerhard,

Geluk man.  Regte fabrikaat en kaliber! 

Geniet hom!

Hein M.

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Fri Nov 19, 2010 7:17 pm
by tafjak
Harris
Harris30-06 wrote: ek kan sien my ander guns gaan bietjie stof opgaar in die kluis... ;D
... wat! stof opgaar, jy gaan hulle nooit weer gebruik nie, hulle gaan roes! :D

Gee sommer jou 308 vir Geno en die 303 vir Majubakettie.

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 21, 2010 10:20 am
by JACQUES BOTHA
Nico.
Ek dink jy moet hom laat uglifiseer weet jy hoe lekker gaan hy dan skiet...
Laat hy loop soos stroop my vriend.
Groetnis
JB

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 21, 2010 11:05 am
by Nico Harris
Het die naweek n bobbejaan op so 250m geskiet van n krans af  op ons buurman se plaas. Hy het side on gestaan toe slaan ek hom op die knoppe!!! hy het so twee gedraai toe gaan le hy in n doring bos!! ;D daai 243 is potent!!!

JB ek het gedink aan die ugly... sal hom bja like....maar my geldjies is nou kla >:( ???

Re: Het gister my .243 Win gekry!!

Posted: Sun Nov 21, 2010 5:59 pm
by Armand Steenkamp
Nico

Om te ugly is nie baie duur nie jong.Ek skiet nou n kat ini donker haha maar ek dink dies so tussen R600 en R800