Page 1 of 1

Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 07, 2013 8:07 pm
by hebron
Aan almal wat sal belangstel: Taffie kom weer kursus aanbied op Hebron Sutherland die naweek van 30 -31 Aug.
Slaap-plek sal genoeg wees, bring net genoeg (kooi-goed); dit kan dalk nog koud wees.

Bring ook warm klere, roeper, Gps en n geweer as jy jou-self so n bietjie op die proef wil stel....

Kontak no: 023 5712002/ 023 0040174/ 0823701774

Hoop ons sien n paar nuwe gesigte!!!

Groete Willem

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Fri Aug 09, 2013 9:37 am
by smitjs
hebron wrote:Aan almal wat sal belangstel: Taffie kom weer kursus aanbied op Hebron Sutherland die naweek van 30 -31 Aug.
Slaap-plek sal genoeg wees, bring net genoeg (kooi-goed); dit kan dalk nog koud wees.

Bring ook warm klere, roeper, Gps en n geweer as jy jou-self so n bietjie op die proef wil stel....

Kontak no: 023 5712002/ 023 0040174/ 0823701774

Hoop ons sien n paar nuwe gesigte!!!

Groete Willem
Die koudste plek in die land, die koudste deel van die jaar. Wie kan so 'n uitdaging weerstaan?
Ek is in.
Groete
Johan Smit

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 21, 2013 6:51 pm
by hebron
Laat weet my op die post wie almal kom; het al reeds met n paar mense gepraat wat kom, maar sal graag n getal wil kry sodat ek extra slaapplek kan re?l as ons meer as 12 mense gaan wees!

Groete Willem

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 21, 2013 8:03 pm
by Jaktrap
1 Albe Germishuys

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 21, 2013 8:23 pm
by Dawie
1 Albe Germishuys
2 Dawie (sover 80% kans)

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Fri Aug 23, 2013 9:27 pm
by Dawie
Hoeveel kursusgangers het al bespreek?

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Aug 26, 2013 3:43 pm
by hebron
Die name wat ek het is:
1 Albe Germishuys
2 Dawie 80%????
3 Gidion van Niekerk
4 Niel Brink
5 Marius Ferenhout
6 NP van Wyk
7 Hennie Visagie
8 Johan Smit
9 Gerhard Maritz
10 ..................?????????
Daar is plek vir nog; laat weet net!!!!
O-ja ekself sal dit ook nie mis nie!

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Aug 26, 2013 3:54 pm
by Katefbessie
Ek sal bitterlik graag so kursus wil bywoon... ongelukkig kon ek nie die naweek sin mee maak nie en ook nie die een aangesien hy 1250km van my af weg is. Indien daar weer een in die Gauteng of Noord Wes area is sal ek verseker alles af stel om dit by te woon!

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Aug 26, 2013 4:36 pm
by Dawie

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Aug 26, 2013 6:12 pm
by Jaktrap
Dit wil vir my lyk of dit n verfrissende storie gaan wees.

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Aug 26, 2013 6:40 pm
by Ockert1992
Lyk of dit sommer 'n lekker besigheid gaan wees!

Julle manne moet dit geniet.

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Tue Aug 27, 2013 1:48 am
by hebron
Dawie jy kan nie juis iets anders doen in sulke weer nie; kom maar kurses toe!!!
My vrou sal vir ons sop maak teen die koue..

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Tue Aug 27, 2013 8:08 am
by Dawie
Haaa lekker..... 90% !!

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Tue Aug 27, 2013 8:23 pm
by cassie_calvinia
pak maar ski's in vir die sneeu

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Tue Aug 27, 2013 9:51 pm
by hebron
Cassie, gaan ons jou sien? Daardie nuwe berg-pas van jou gaan toe sneeu so jy kan tog nie gaan jag nie.
Taf laat klink dit so maklik en lekker dat n mens weer lus raak vir jag; n mens kry weer nuwe moed na so n kursus.
Ons kan n paar ski's bou as ons dit gaan nodig kry!

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 28, 2013 7:27 am
by cassie_calvinia
hebron wrote:Cassie, gaan ons jou sien? Daardie nuwe berg-pas van jou gaan toe sneeu so jy kan tog nie gaan jag nie.
Taf laat klink dit so maklik en lekker dat n mens weer lus raak vir jag; n mens kry weer nuwe moed na so n kursus.
Ons kan n paar ski's bou as ons dit gaan nodig kry!
ek sou bitter graag wou kom, maar kry kyer mense. monriqe(sj), en henk silent hunting kom kyer.
wil ribbok skiet, maat dink hulle gaan ook ski's nodig he! anders was ek daar sonder twyfel!
mooi loop, en groete vir die SIR

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Wed Aug 28, 2013 11:53 am
by hebron
Hebron verwysins vanaf Sutherland:
Ry op Fraserburg pad (R354) 20km en draai links op Onder Rietrivier pad 10km;
Hebron is op regs.
GPS: 32*19'44"S 20*52'52"E
Hoop jul kry die plek!!

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Mon Sep 02, 2013 1:18 pm
by Dawie
Natuurlik nie 'n Demo-jag gewees nie

http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0252.jpg

Lekker koud gewees, maar weereens baie leersaam, interessant en lekker.

Dankie aan Willem en sy vrou Hester vir lekker sop, pannekoek ens. en natuurlik Taffie.

Re: Tafjak kursus Sutherland

Posted: Sat Sep 21, 2013 11:10 pm
by Kopskoot 1 WP
2e Keer dat ek nou 'n kursus deur Taffie in Sidderland 'n maand te laat raaklees, wil dit bittergraag meemaak, Johan in George, as jy dit weer raaklees want ek sien jy is skerp op die goed, gooi iets in my rigting dat ek ook vir slag daar kan uitkom!!