Page 1 of 13
Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:23 pm
by Cobus(Cobb)
Die kurses is vir alle belangstellendes en is nie area gebonde nie. Ons beplan die kurses om te strek van dop voorbereiding tot QL, met die wete dat die material wat gecover word baie is en dat die manne sal moet oplet...en tog baie pret sal hê.
Ons beplan ook dalk 'n skiet vir die manne wat hulle ladings gaan wil toets....100m.
Die kurses sal plaasvind op die walle van die Vaalrivier op die pragtige plaas Kommandonek, van ons vriend, mede forum lid, Ian Beytel.
http://www.kommandonek.co.za/contact_information.html
Die koste beloop R700 per person vir die kurses en sluit in:
Jou kurses,
Jou 2 aande verblyf en beddegoed
Jou pap en alle eetgery
Skietbaan en teikens
Vuur en braai geriewe
Ablusie en geriewe
Dit sluit nie die volgende in nie:
Jou drinkgoed en ys
Jou eie vleis en ander bykosse.
Jou ammo en kruit.
Die datum is Venue gebonde en kan nie geskuif word nie.
Die minimum hoeveelheid persone is 20 en max is 48 persone, daar sal slaapplekke gedeel word, as jou girl of vrou saamkom gaan jy moet reel voor die tyd.
Die kurses kan nie voortgaan as ons nie MINIMUM 20 persone is nie, en alle betalings en besprekings se
afsny datum is 1September 2013
Nie kurses gangers sal gewone oorblyf kostes soos deur Kommandonek bepaal, betaal.
Jy moet die volgende saambring as jy kan en het..
WAPEN VEILIGHEID
Eie wapen en lisensie as jy wil skiet.
Eie kruit, koeëls en dope
Kaliber se "die"
Laptop vir QL
Goeie maniere en lekker Jaracal gees
Manne, dit is 'n herlaai kurses vir die wat wil leer by top herlaai manne, die venue is aserowend en die naweek gaan baie gaaf wees.
Sit jou naam op, ek praat later oor bank details....
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:27 pm
by BLOK
1 - Blok
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:29 pm
by James Wilson
Jo!, dit is net om die draai van my, sal my datums kyk, maar ek glo ekis in. Blok eet jy my net net.
2. James
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:31 pm
by James Wilson
O ja, wie bied die kursus aan? En dan vir ql moet ons seker ons laptops saambring?
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:36 pm
by cassie_calvinia
op my verjaarsdag! net jammer dis 'n 1000km van my af
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 5:49 pm
by James Wilson
Dit is op Eugene se stoep so ek glo hy sal ook daar wees
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:03 pm
by MONTIE
Hoe laat is aanmeld tyd op 11 Okt.?
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:16 pm
by Jaco Swart
Cobus(Cobb) wrote:
Jy moet die volgende saambring as jy kan en het..
Goeie maniere
....
Ek sal ook graag wil kom , maar die bostaande is bietjie rof vir my. Ek was by die vorige herlaai kursus en ek weet hoe het dit daar gegaan.
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:18 pm
by Cobus(Cobb)
MONTIE wrote:Hoe laat is aanmeld tyd op 11 Okt.?
Nee wat, so vroeg jy kan, dalk is daar 'n paar manne wat eers klaar werk die vrydag, dalk moet hulle maar halfdag verlof vat...Ek glo die vure sal vroeg brand sodat ons kan vroeg braai en eet en bv 8pm kan sit tot so 10pm toe vir die inleidings en begin van die kurses.
Die manne wat vroeër is kan solank bladskut,kuier en help met los takies...
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:20 pm
by Cobus(Cobb)
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:22 pm
by Jaco Swart
Cobus(Cobb) wrote:1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4. Jaco Swart
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:29 pm
by MONTIE
Dankie Cobus . Besig tot 1 uur. Dan ry ek. Sit my op . Montie Veldsman
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 6:31 pm
by Cobus(Cobb)
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Mon Aug 05, 2013 7:21 pm
by BRNO (Pierre)
Cobus, het julle al die aanbieders vas gemaak, en dalk n program met die verskillende onderwerpe wat aangebied gaan word?
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 7:43 am
by BLOK
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 7:58 am
by Johandj
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:16 am
by martinf
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:19 am
by Jean Marais
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:52 am
by Eugene
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:57 am
by BRNO (Pierre)
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6. Johandj
7. martinf
8. Jean Marais
9. Eugene + 'n Pel (as dit OK is?)
10. Pierre vd Merwe + vriend
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 11:13 am
by Johan Reyneke
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 2:44 pm
by Cobus(Cobb)
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 2:45 pm
by James Wilson
Cobus, weet ons al meer van die instrukteurs?
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Tue Aug 06, 2013 2:55 pm
by Cobus(Cobb)
Ek wil regtig nie vooruit praat en verwagtinge skep nie, asook vir 'n ander man beloftes maak nie.... die man sit ook op die oomblik in Namibie met jagsake en sal eers Sondag terug wees en sal hopelik Maandag bevestig. Ek het met hom gepraat en hy wil dit regtig aanbied en betrokke raak...So kom ons wag maar dat "Mouter Woerts" (dit is net sy skuilnaam

) terug is en dan kan ons alles mooi bevestig....
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:25 pm
by Eugene
Manne, ek sien hier is tans nog net 12 name. Ek kan moontlik nog 2 of 3 manne saambring, laat weet maar of Jaracal manne voorkeur gaan kry, want ek wil nou nie 'n verwagting by my pelle skep, net om later te kanselleer nie.