50 Kaliber Geweer

Post Reply
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

50 Kaliber Geweer

Post by Janjak »

Image

12,7
Ek is nie heeltemal seker van die fabrikaat ens nie. Ek weet wel hy raas kwaai en skop nie so kwaai soos ek gedink het nie.

Image

Hier sit my seun Pieter agter hom, hy was te bang om hom te skiet. Ek het egter nie te veel aangemoedig nie, netnou kry hy n flinch...
jmb

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by jmb »

Hi janjak watse kaliber is dit daardie?
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by 243Songdaug »

JMB.

Ons ken hom as die "Five - OH - Browning" - "Bef Ratel" se hoof wapen....!  Hoe mis ek nou die goeie ou dae!

Janjak - wat doen 'n mens om so gelukkig te wees om een van daai outjies te kan besit?

Groete
Jaco
Last edited by Guest on Thu Nov 11, 2010 8:51 am, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
jmb

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by jmb »

Ek was onder die indruk dat jy nie een in RSA gelisensieer sal kan kry nie?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Armand Steenkamp »

Kerels ek wil dam nou nie snaaks wees nie maar ek sal dam smaak om so n oulike geweertjie te he!
Wonder noggal wat sal hy met jakkals se kin maak!! ;D
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Janjak »

Jaco jaaaa, ek het hom ook jare terug van n driepoot en n  guntractor (G5 se sleeptrok) af geskiet. Hierdie 50 se baas het lank terug die lisensie gekry maar skiet hom maar min omdat die ammo maar skaars is. Ek het paar gereel gekry en hom toe gaan toetsbestuur. Baie lekker gewees. Ek het paar videos ook geneem. Sal so paar opsit as julle wil sien?
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Wismit »

Yes man sit op die videos, dis darem maar mooi !!!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 50 Kaliber geweer

Post by 243Songdaug »

Is daar enige ander 50's daar buite - behalwe natuurlik die een wat Janjak vir ons opgelaai het?

Ek praat spesifiek van die 50 Browning kaliber.
Dont tell me, show me......
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Boesman »

Sjoe! Net die regte geweer vir my vrou!  :o Nou moet julle hierdie foto's afhaal voor sy sien wat kry sy vir Kersfees.  ;D
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Janjak »

Jaco,
ek weet van een wat Terry Harrison of oom Chris van Niekerk op n stadium geskiet of besit het. Daar was so klein stukkie in die Magnum oor dit as ek reg kan onthou. Miskien 10 of 15 jaar terug???
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by James Wilson »

ooh la  la!!!   five o!  as Os n geweer was dan is dit hy.  het baie met hulle geskiet maar op outomaties het hy nie juis n recoil nie.   Janjak, vat een van daardie doppe en dan sny jy vir jou n keep uit die dop sodat jy dit kan gebruik as a  botel oopmaker.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by BLOK »

Nou nie daai groot 5 Browning nie maar het die stukkie gekry toe ek daarna soek.

Blok.

Image
As I may have mentioned before, one of the blogs I read on a regular basis is Dave Petzal?s Gun Nut blog.  Mr Petzal, and occasional guest blogger, Phil Bourjailly (shotgunning) offer some great info and opinion about all things guns? but particularly sporting guns.

So anyway, I checked in yesterday and saw this sucker!

That?s right, it?s real.

Chambered in .600 Nitro Express, this is truly a hand-cannon!  It?s created by the Austrian company, Pfiefer Waffen, and can actually be purchased if you have about $16,000 dollars laying around.  Actually, that price is a bit cheaper than some double rifles in the same caliber, so I suppose it?s quite a bargain.

Fully suited for anything from REALLY big hogs to brontosaurus, it?s a revolver fit to make Dirty Harry drool in envy.  If you should see one and get a chance to shoot it, odds are it will make you drool too? brain damage can do that to a person.  Personally, the S&W .500 was as much handgun as I ever care to shoot, so you can have at it.

Apparently this thing is also available in .458 Winchester, for the less manly masochist.

So, should you choose to run out and pick one of these things up, let me know.  I?d love to hear about it? from a great distance.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Robert »

Bliksim. daai 600NE sal die rook uit 'n man klap :o :P

Ek het al heelwat met Freedom arms se .454 casull geskiet en met warm ladings voel jy dit na so 10 skote maar daai 600 NE(nasty Et..r. Amper vloek ek) wil ek nie meer as 2 skote skiet nie. Ek gebruik my hande, arms, skouers en lyf nog te veel om dit so op te mors. :-X

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Raven »

EINA  ;D  ;)
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 50 Kaliber Geweer

Post by Stefan764 »

Stem saam Raves, lyk nie baie lekker nie....  :-\

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply