Page 1 of 1

Nuut op die forum

Posted: Fri Jul 26, 2013 2:40 pm
by firewalker
Hi al die manne, eks nuut op die forum lekker om te kan deel

Re: Nuut op die forum

Posted: Fri Jul 26, 2013 2:57 pm
by Herman Huyser
Welkom

Re: Nuut op die forum

Posted: Fri Jul 26, 2013 2:59 pm
by tripodmvr
Welkom hier. As jy nie skaam is verander jou profiel sodat ons jou ouderdom en blyplek kan sien. Netnou is ek jou buurman en dan kan ek jou dalk help met iets waar jy raad en daad nodig het.

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 8:28 am
by LongWolf
Jip welkom en waarme skiet jy.

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 9:17 am
by Frikkiedbr
Welkom en geniet

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 10:08 am
by FCLoretz
Welkom, vertel bietjie meer van waarmee jy jag ens

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 11:58 am
by firewalker
Yes manne
Ek skiet tans n Remington 700 CDL SF 270 win en n Remington varmint SF 223 rem en n Glock 17 vir pes control. dan beoog ek om binnekort n Remington varmint SF 308 aan te skaf , amper vergeet ek skiet ook boog Ross Cardiac

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 12:02 pm
by FCLoretz
firewalker wrote:Glock 17 vir pes control.
Watse pes control doen jy met die Glock?

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Jul 30, 2013 12:22 pm
by firewalker
Varke op die plaas om die huis in die aand, het al n paar keer in hulle vas geloop

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Aug 27, 2013 5:31 pm
by BLOUVALKIE
welkom oom firewalker

VALKIE

Re: Nuut op die forum

Posted: Tue Aug 27, 2013 8:08 pm
by firewalker
Dankie Valkie lekker om op die forum te wees

Re: Nuut op die forum

Posted: Wed Aug 28, 2013 5:50 pm
by BLOUVALKIE
halo oom firewalker

plesier oom!!

VALKIE

Re: Nuut op die forum

Posted: Thu Aug 29, 2013 1:09 am
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit sommer baie

Re: Nuut op die forum

Posted: Thu Aug 29, 2013 12:47 pm
by firewalker
Dankie jamalley ek sal

Re: Nuut op die forum

Posted: Thu Aug 29, 2013 12:50 pm
by Cobus(Cobb)
Hallo Oom Firewalker.....
Welkom by ons forum ;)

Re: Nuut op die forum

Posted: Thu Aug 29, 2013 1:00 pm
by firewalker
Dankie Cobus ek geniet dit baie

Re: Nuut op die forum

Posted: Fri Aug 30, 2013 8:10 am
by Riaan Beeslaar
Welkom Firewalker