Hi Julle,
Lekker om by julle forum aan te sluit. My naam is Walter en ek is van die Paarl. Ek skiet n Musgrave 30-06 , op enige iets, bok, tyken, blikkie of klip. Ek is ook opsoek na n paar vark jag geleendhede hier in die boland omgewing, as julle dalk van iets weet.
Lekker dag
Walter
Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
-
Walter10
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Thu Jul 25, 2013 1:39 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
Welkom hier Walter. Moet asb nie skroom om saam te gesels, raad uit te deel, of te vra nie.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
Welkom Walter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
Welkom Walter
Groete
Walter
Groete
Walter
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
Welkom hier!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
Welkom Walter.
Bly om nog 'n Paarliet hiet raak te loop.
Jy gaan sommer lekker kuier hier.
Gerrie Vark is die man wat jy moet nader hark vir vark jag.
Die mater is egter druk besig op die oomblik maar as jy hom kontak is ek seker hy sal jou kan help.
Groete,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Hi, my naam is Walter en ek skiet graag
halo oom Walter
welkom op die forum
VALKIE
welkom op die forum
VALKIE