Botswana jag??
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Botswana jag??
Is daar jagters wat onlangs gejag het in Botswana ? Wat behels die jag omstandighede na die onlangse verbanning van alle jag op staats grond? Word daar nog op privaat plase gejag?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Botswana jag??
willie calvinia was laasweek daar. privaat grond, en hy gaan weer volgende jaar. was glo heel lekker, net moeilik gejag
HOU HOM DAAI DIKTE
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Botswana jag??
Ek was nou-die-dag daar : Hier is my storie met fotos
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... na#p284781
Weet nie hoe dit gaan op regeringsgrond nie, maar privaatgrond gaan jag aan soos normaalweg.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... na#p284781
Weet nie hoe dit gaan op regeringsgrond nie, maar privaatgrond gaan jag aan soos normaalweg.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Botswana jag??
Spanner my e-pos adres: godendaal@hotmail.com vir die inligting rakende jag in Botswana
Baie Dankie
Gert
Baie Dankie
Gert