Maak regte besluit

Post Reply
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Maak regte besluit

Post by Andr? Gous »

Vir die manne wat weet help a.s.b.Ek het n 222.50 wat vir my gebou is.Geweer het n K.98 slot aksie met n vektor dik loop .gelamineerde  `THUMB GRIP kolf met n 3.5*15/50 Night Force scope op. Die geweer het egter al n klomp rontes deur so +/- 10 000 tot 15 000 .Ek het ook al n slag sy kamer laat boor. Ek sal seker kort voor lank die loop moet vervang.Wat beveel julle aan moet ek opsit. Moet dit n 12 of 14 twist wees en wat se maak loop.Jy kry glo nie meer vektor nie.Ek hoor Trevello is baie akkuraat maar dit is n sagte loop.Nou die groot vraag by wie laat werk ek.MY email adres is op form vir persoonlike raad. Ek sal goeie raad baie waardeur en wil een maal klaar werk.GROETE Andre Gous  Tel .0829482384
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Maak regte besluit

Post by Arnold »

Andr? Gous wrote: Die geweer het egter al n klomp rontes deur so +/- 10 000 tot 15 000
Is jy seker, met al daai skote kan jy seker maar net herkamer na 'n 6mm toe so oop is die loop geskiet  ;)

Broughton, Bartlein, Krieger, Hart, Shilen ... almal goeie lope. Persoonlik sou ek ook nie Truvello vat nie.
Laat weet waar in die w?reld jy is dan kan die manne 'n geweersmid ook voorstel.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Maak regte besluit

Post by Arnold »

Sorry maar black-sam .... ek dink nie ek gaan eers soveel skote uit my 308 kry nie  :o
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Maak regte besluit

Post by bobby »

if i may just ask , what sort of accuracy do you get out of the rifle after 15 000 rounds ?.
Post Reply