Page 1 of 1

Nuwe blom potte

Posted: Tue Jul 16, 2013 3:56 pm
by Frikkiedbr
Hoe is die een.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1005291_533580396697577_195316617_n_zps388dd2a4.jpg

Re: Nuwe blom potte

Posted: Tue Jul 16, 2013 6:35 pm
by Tarzan
Baie oulik

Re: Nuwe blom potte

Posted: Tue Jul 16, 2013 9:41 pm
by Johan Nel
Baie kreatief en op die oog af mooi. Ek wonder net of die 'steelbelt radials' so gedwee gaan omdop?

Re: Nuwe blom potte

Posted: Sat Jul 20, 2013 8:35 am
by johans
Johan Nel wrote:Baie kreatief en op die oog af mooi. Ek wonder net of die 'steelbelt radials' so gedwee gaan omdop?
los hom bietjie in die son en een man dop tot n 20duim tyre maklik om in n groot bankskroef.ek gaan hulle dalk uit mamma se tuin steel vir voerbakke

Re: Nuwe blom potte

Posted: Tue Sep 10, 2013 9:31 am
by Capt. Yoda
ek gaan hulle dalk uit mamma se tuin steel vir voerbakke
lol