Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
Posted: Mon Jul 15, 2013 10:38 am
Hi almal ek is in die proses om my nuwe Howa 7mm Rem Mag se loop in te skiet.
Na vele navorsing het ek maar besluit om die tydsame proses te volg volgens die vervaardiger se aanwysings.
Die drie groperings is 'n week uit mekaar geskiet, soos wat die skoonmaak proses gevorder het.
Dit was vir my interesant dat die groepeering aansienlik gekrimp het soos die proses verloop het, dit mag miskien ook net wees omdat ek begin gewoond geraak het aan die geweer.
Het nogtans besluit ek wou dit deel.