Page 1 of 1

Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel

Posted: Tue Jul 09, 2013 1:15 pm
by Jake1
Ek het nie 'n chrony nie, ek soek asseblief min en max ladings -Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel gameking spitzer bvoattail.

My kruit is die nuwe lot 365 lot 71.

enige raad sal waardeer word.

Jake1

Re: Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel

Posted: Tue Jul 09, 2013 1:20 pm
by FCLoretz
100gr Start 37.8 = Max 41.0

Vir QL sal jy chrony lesing moet gee vir koeels om regte ladings te gee

Re: Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel

Posted: Sat Jul 13, 2013 2:16 am
by Jake1
Hi FC

Hoe moet ek die patroon laai om 'n lesing te kry moet dit sekeere lading wees, of wat?

Jake1

Re: Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel

Posted: Mon Aug 12, 2013 5:39 pm
by Tallies
Jake1
Het jy al reggekom met 'n lading vir jou 243?

Re: Herlaai data vir 243 cz 1:10 en 660mm loop 100gr koeel

Posted: Mon Aug 12, 2013 7:12 pm
by Jake1
Ek het die lading vir 'n pel probeer doen maar sy wapenlisensie is teruggetrek voor ek die lading kon voltooi, het jy miskien 'n goeie lading sal dit nog steeds kan gebruik.

Jake1