N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Dagse Manne
Ek wil graag weet of is daar iemand wat met Andre Mojet se gewere skyfskiet doen? Enige iets soos Jaggeweerskiet of enige van die ander dissiplines? Watse groeperings kry julle?
Op watter aksie het hy sy ontwerp gebasseer?K98??
Kan daar enige van sekere bybehore op sy aksies pas soos Jewel snellers, verwyderbare magasyne, picatiny rails ens?
Watter tipe "extractor" maak hy van gebruik?
Enige iemand n Ackley in sy gewere en hoe voer hy glad soos n Tikka of hard en moeilik?
Ek wil eers bietjie uitvind voor ek homself bel?
Julle raad sal wardeer word.
Groete
Francois

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Ek weet hy basseer sy aksie op die beproefde Remmington 700. Verder weet ek nie.
Ek stel self in een van sy loope belang. Laas toe ek probeer het het sy website nie gewerk nie.. Wil weet hoefeel n loop gos.
Groetnis
Ek stel self in een van sy loope belang. Laas toe ek probeer het het sy website nie gewerk nie.. Wil weet hoefeel n loop gos.
Groetnis
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Gaan loer hier
http://www.mharms.co.za/about.html
Paar manne wat ek ken het 6mm Rem AI by hom laat bou en hulle is baie baie tevrede...
http://www.mharms.co.za/about.html
Paar manne wat ek ken het 6mm Rem AI by hom laat bou en hulle is baie baie tevrede...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
hy het twee aksies. Die een is kloon van die stiller predator en die ander is n kloon van die barnard p aksie.
soek n bietjie info op die net oor die aksies en jy sal jou antwoorde kry. Ek sou definitief sê dat wat jy doen om by ander wat die gewere skiet te hoor wat hulle ervaring is die regte ding is om te doen.
soek n bietjie info op die net oor die aksies en jy sal jou antwoorde kry. Ek sou definitief sê dat wat jy doen om by ander wat die gewere skiet te hoor wat hulle ervaring is die regte ding is om te doen.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Arnold wrote:hy het twee aksies. Die een is kloon van die stiller predator en die ander is n kloon van die barnard p aksie.
soek n bietjie info op die net oor die aksies en jy sal jou antwoorde kry. Ek sou definitief sê dat wat jy doen om by ander wat die gewere skiet te hoor wat hulle ervaring is die regte ding is om te doen.
http://www.mharms.co.za/actions.html
MH ARMS are proud to launch the Mojet action which is manufactured through the precision of CNC technology and which holds tolerances that are found amongst the best BENCH Rest actions in the market
The MK1 action is based on the Remington footprint and can except Remington triggers and components. Every action is quality controlled and only the best steel namely "17-4PH" is used to secure smooth operation and durability.
The MK2 Action is a single shot Action with an OD of 37mm and is suitable for Bisley, F-class shooting.
Calibres ranging from 300 to the 338 Lapua Magnum.
The MK3 Action is known as the "Big Daddy" of actions. The MK3 is suitable for calibres from 338 Lapua Magnum, 416 Barret and the 50 BMG calibres.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Ja, soos die manne sê, praat met die mense wat reeds die gewere het en maak jou besluit.
Ek is ook besig om 'n 260Rem te bou op 'n Mojet aksie. Ek het desember 2012 die aksie betaal, maar hy is steeds nie by SAPS geregistreer nie.
Die gewag is besig om my in te haal, ek is op die punt om die projek te laat vaar en eerder 'n geweer van die rak af te koop.
Groete
Johan

Last edited by Johan JvR on Mon Aug 05, 2013 3:20 pm, edited 1 time in total.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Alles klink vir my goed maar mens moet die tydsduur ook in gedagte hou.Johan JvR wrote: Ek weet van 'n jaracal lid wat reeds sy lisensie vir sy Mojet het, maar die geweer is nognie gebou nie.
Nog ander ervarings van groeperings en hoeveel sluitnokke het hy?
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Dankie Gerhard ek het nou net hierdie link gekyk en daar kry ek sommer n klomp antwoorde. Die website wat ek gekyk het is n ander een wat nie soveel inligting gee nie.Gerhard wrote:Gaan loer hier
http://www.mharms.co.za/about.html
Paar manne wat ek ken het 6mm Rem AI by hom laat bou en hulle is baie baie tevrede...
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Manne, Ek is die trotse einaar van 'n MOJET 300WSM met 'n heavy Varmint barrel - sien foto.
Dis 'n enkel skoot geweer per keuse en ek het ook n' blitsbreker/silencer combo op. Hy skop soos 'n 243 met die extras op. Ek is nog nuut tot die regtig langer skote skiet maar die was my beste groep op 300m wat ons die ander dag geskiet het. (Ter voorbereiding vir die Sit jou geld op jou gat kompetisie)
Hy het natuurlik ook al bloed getrek en ek moet se ons skiet nou op goed wat baie verder staan as wat ons voorheen kon doen met sekerheid. Die een feit bly staan: Jy moet geduldig wees!! BAIE geduldig!! Top geweer met uitstekende kwaliteit afwerking en werkverigting.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
WOW!!!
Wat n groepie op 300m!!!
Dankie vir die deel.
Wat n groepie op 300m!!!
Dankie vir die deel.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Hallo Pieter, dit is nice as 'n geweer so skiet. Baie mooi groep.
Verskoon asb my vrae, maar hoeveel skote sit onder die 50c stuk en hoekom is hulle nie deel van die 3 skoot groep nie?
Verskoon asb my vrae, maar hoeveel skote sit onder die 50c stuk en hoekom is hulle nie deel van die 3 skoot groep nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Eagle-eye Rix! Well spotted maat!Arnold wrote:hoeveel skote sit onder die 50c stuk en hoekom is hulle nie deel van die 3 skoot groep nie?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Daar is nog drie skote onder die 50cent (Meer 'n string as 'n group) en nog twee verder op in die kol en net regs bo.
Ek het die drie groep geskiet. Toe skiet ek nog drie (onder die 50cent) en toe stel ek een click op. (Kol en regs van kol)
Ek was besig om te kyk hoeveel clicks ek moet opstel op 300m.
Ek sal nie se dat my skiet vermoe op die vlak is om dit elke keer reg te kry nie - ek het al die term 'n "screamer" gehoor...
Hy doen dit egter redelik gereeld al op 100 en 200m met my agter die sneller.
Ek het die drie groep geskiet. Toe skiet ek nog drie (onder die 50cent) en toe stel ek een click op. (Kol en regs van kol)
Ek was besig om te kyk hoeveel clicks ek moet opstel op 300m.
Ek sal nie se dat my skiet vermoe op die vlak is om dit elke keer reg te kry nie - ek het al die term 'n "screamer" gehoor...
Hy doen dit egter redelik gereeld al op 100 en 200m met my agter die sneller.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Pieter,
Van waar is jy?
By watter skietbaan het jy geskiet op die foto?
Welkom hier by ons.
Van waar is jy?
By watter skietbaan het jy geskiet op die foto?
Welkom hier by ons.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Dankie Gerhard, Die skietbaan is Korkodilspruit noord van PTA.
Ek is van Alberton. Die groep is geskiet by Surefocus net buite Henly. Goeie baan wat goed gehardloop word.
Ek is van Alberton. Die groep is geskiet by Surefocus net buite Henly. Goeie baan wat goed gehardloop word.
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Aangesien Coco so beskeie skut is, sal ek maar met sy kallers spog... ook 'n Andre Mojet 300 WSM se 3 skote op 100m...
Ek was ook by toe Pieter300WSM sy skote geskiet het. Hierdie gewere kan skiet!
Ek was ook by toe Pieter300WSM sy skote geskiet het. Hierdie gewere kan skiet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Ja ou Coco is so biki skaam! Dit was 'n goeie groep daai!!
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Hierdie gholfbal is 2 keer geskiet op 300m. Coco center en Pieter300WSM aan die kant...
Koele was Peregrine 165's en 63 grein S365.
Koele was Peregrine 165's en 63 grein S365.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Jy is sommer om die draai...Pieter300WSM wrote:Dankie Gerhard, Die skietbaan is Korkodilspruit noord van PTA.
Ek is van Alberton. Die groep is geskiet by Surefocus net buite Henly. Goeie baan wat goed gehardloop word.
Ken vir Krokedilspruit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Al my navrae is verniet. Hulle maak nie linkerhandse aksies nie.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Pieter, sal jy asseblief 'n foto van jou 300wsm slot se boltface plaas?
baie dankie
baie dankie
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Hier is so paar fotos van die slot meganisme en bolt face.
Jy sal sien hy het nie 'n ejector pin in nie. So 'n true single shot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Pieter, is dit vuiligheid wat op jou slot se gesig en sluit nokke sit of is dit die afwerking?
-
Pieter300WSM
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Dis die spesiale bolt ghries wat ons gebruik. Sover ek weet is dit 'n grafiet basis. so nee definitief nie vuil nie, goed gelube.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.
Dankie vir die foto's Pieter.
Arnold, (as jy bereid is) sal jy asb 'n foto van jou Stiller se slot plaas? Ek wil nie die thread hijack nie, dit sal lekker wees om te sien hoe die 2 vergelyk wat 'looks' aanbetref.
Arnold, (as jy bereid is) sal jy asb 'n foto van jou Stiller se slot plaas? Ek wil nie die thread hijack nie, dit sal lekker wees om te sien hoe die 2 vergelyk wat 'looks' aanbetref.