Page 1 of 1

gesoek skietstoel nagjag

Posted: Fri Jul 05, 2013 1:09 pm
by Bruhn
Ek is op soek na 2de handse skietstoel te koop in die Cradock area.
Groete
Bruhn

Re: gesoek skietstoel nagjag

Posted: Fri Jul 05, 2013 2:04 pm
by BLOK
Bel daar in Cradock vir Dawie de Klerk, sy voorman baas van die werf boy, Ceaser sal vir jou een kan bou.