Page 1 of 1

Quik load program

Posted: Thu Jul 04, 2013 1:25 pm
by RUPERT
Hi Manne

Ek bel nou net vir S&O en hulle se vir my dat hulle sukkel al 9maande om die quik load program te kan aan koop.

weet iemand dalk waar mens die program nog kan kry.?

Dankie