Page 1 of 1
. 300 WSM -Komponente -
Posted: Wed Jul 03, 2013 9:02 am
by tau
Manne 'n pel van my soek 'n nuwe roer en die .300 WSM is hoog op die lys. Hy herlaai nie self nie. Kry mesn al meer fabrikate patrone vir die kaliber?
Ek weet mens sukkel met doppe. Of is die 300 WM maar nog net die makliker opsie?
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 8:53 am
by tau
Ok so dus miskien nie so slim plan nie.
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 5:14 pm
by Flip Fouche
Manne
Gaan maar vir die 300 wsm.Dit is n fantastiese all rounder.Ek het my komponente by S&O gekry.
WSM groete.
Flip
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 5:16 pm
by cassie_calvinia
jy gaan sukkel, maar jy sal regkom
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 5:19 pm
by tau
cassie_calvinia wrote:jy gaan sukkel, maar jy sal regkom
Dit klink dan nou soos 'n tipe huwelik????? Het julle doppe gekry

En kan mens ammunisie koop?
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 5:23 pm
by Flip Fouche
Tau
Ek het ammunsie n tyd gelede by S&O gekoop.Nou maak ek maar so stadig aan doppe.
Flip
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 5:26 pm
by Sako75
Ek het vandag ammunisie by ARMS in Pretoria gesien.
Re: . 300 WSM -Komponente -
Posted: Mon Jul 08, 2013 6:39 pm
by tau
Dankie manne. My pel het .270 en 30-06 so ek dink die .300 wsm sal mooi npas. Hy het 80 swartwildebeeste op 300 ha en dus plat wereld. Ek soek eintlik een en hier is my kans om een te gebruik op iemand anders se tjekboek( grappie).