Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post by sako 30-06 »

More

Ek het onlangs my pa se Voere .22 oorgeneem,ek het vir hom n scope opgesit en n Terminator Silencer.
Ek het Saterdag sommer so bietjie geskiet op 20m(in n sandsak in) net om te hoor hoe maak die silencer,het toe sommer n pakkie Guerilla ammunisie gekoop.

Was nogal beindruk met die akkuraatheid en die vervorming van die punte.

Het enige iemand al met die ammunisie geskiet en het iemand ondervinding met die Remington Yellow jacket?
10 Skoot groepering.jpg
Punte.jpg
Punte.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post by mariusr »

Nog nooit gesien? Is die nuut wie maak die"bobejaan" ammo? Wat prys hulle lyk of hulle mooi maak!! Sien nou wys armscor!!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post by sako 30-06 »

mariusr wrote:Nog nooit gesien? Is die nuut wie maak die"bobejaan" ammo? Wat prys hulle lyk of hulle mooi maak!! Sien nou wys armscor!!
Ja ek sien dis armcor,ook die eerste keer wat ek dit sien.
Lyk glad nie sleg nie,kos R70 vir n boksie of R500 vir n brick van 500.

Sal die spoed voldoende wees vir oom Bob?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post by mariusr »

Ek sal nou nie guerrila aanvat met hom ;) :o maar vir oom bob op kort afstand mooi kop skootjie behoort te werk! ::) :):
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Guerrila .22 Sub sonic ammunsie

Post by sako 30-06 »

Ek sien remington se yellow jacket ammunisie hardloop 1500 ft/s.dis nogal woes.
Post Reply