Balkie skaal te koop gesoek

Post Reply
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Balkie skaal te koop gesoek

Post by jooste »

Goeie dag manne.

Ek is op soek na n goeie balkie skaal vir herlaai doeleindes. Verkieslik n Redding of RCBS.

Ek hoor graag van iemand wat een te koop het.

Beste groete

Nico Jooste
Nico Jooste
Post Reply