Page 1 of 1

Maawie van die jaar

Posted: Tue Oct 26, 2010 3:09 pm
by Wouter Roets
Hallo almal

Ek weet daar is n paar manne wat vir my boodskappe gestuur het en ek het dit reg gekry om tussen my selfoon, wat ook hierdie boodskappe kry, van hierdie boodskappe uit te vee. Ek vra regtig groot omverskoning! Stuur maar net weer die boodskappe en ek belowe ek sal bietjie harder in die klas oplet die keer!

Groetnis
Wouter

Re: Maawie van die jaar

Posted: Thu Oct 28, 2010 10:35 pm
by Boesman
Wouter stoute kabouter

Moenie so hard op jouself wees nie.

Maak dit maawie van die week!  ;D ;D

Groete

Re: Maawie van die jaar

Posted: Mon Nov 22, 2010 8:36 am
by jmb
Wouter moet net nie dat dit weer gebeur nie dan sal jy die hoof moet gaan spreek en buk vir 6. :D

Re: Maawie van die jaar

Posted: Mon Nov 22, 2010 10:19 pm
by Wouter Roets
Die onderwyser wat vir die laatjie se om te buk en die laatjie wat toe omdraai en vir die onnie vra of hy nie maar net liewers hierdie keer net pak kan kry nie! ;D

Re: Maawie van die jaar

Posted: Mon Nov 22, 2010 10:22 pm
by Jagtersdok
wouter jou stouter ;)

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 8:08 am
by Stefan764
Toemaar Dok, hy sal maar n straf-kappie moet vat volgende jaar met die Impala-toets!  ;D

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 8:09 am
by Jagtersdok
O ja O ja. Ons sal maar judge en jury moet speel hehehe

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 12:18 pm
by Wouter Roets
Droppers drink eerste!!! ;) ;) ;) ;)

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 12:51 pm
by KSV
Hoor Hoor!

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 1:08 pm
by Stefan764
Smaak my almal gan so n ou ietsie vat as ek die saak nou mooi bekyk...

Re: Maawie van die jaar

Posted: Tue Nov 23, 2010 3:20 pm
by Jagtersdok
O hel daar is ons nou geskroef ;D

Re: Maawie van die jaar

Posted: Fri Nov 26, 2010 9:45 am
by KSV
Wouter,

Jy het nou laaste plek gevat.  Hoor vanoggend op die nuus 'n ou het nou al die pleke gevat. 

"n Man het 'n muur onder in sy kelder gebou en toe hy klaar is het hy homself toegebou. ;D Was glo vir 'n rukkie daar binne gewees voor iemand hom kom soek het.

Hein